Skrywersfokus

Jade Mc Menamin

Biografiese inligting

Jade Mc Menamin se liefde vir stories is deur drie merkwaardige vroue – haar moeder, asook beide haar ouma’s – geïnspireer. Sy is ook ’n digter en visuele kunstenaar. Kuns, as stylelement of metafoor, vind dikwels neerslag in haar skryfwerk. Operasie droomvrou is Jade se eerste liefdesverhaal. Jade woon in Arcadia, Pretoria, saam met haar honde, Tinky, Brink en Lala. 

Boeke deur hierdie skrywer

Operasie droomvrou