Skrywersfokus

Susan Pienaar

Biografiese inligting

Susan is in PE gebore en het as kind oraloor Suid-Afrika gewoon. Sy het in Johannesburg gematrikuleer en het haar daarna in Bloemfontein in kantooradministrasie bekwaam.

Sy en haar man, Willie, het dekades lank in Bethlehem gebly voor hulle onlangs na Boksburg verhuis het. Sy’t nog altyd snags boeke geskryf in haar kop, en nou, met haar vier kinders uit die huis, verskyn die een boek na die ander.

Boeke deur hierdie skrywer

Sluimerliefde Sluimerliefde (ePub) Wag-’n-bietjie-liefde Dokter met die X-faktor Liefde onder die sterre (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>