Skrywersfokus

Cheryl Ntumy

Biografiese inligting

CHERYL NTUMY is afkomstig van Ghana, maar het grootgeword in Botswana.

Sy is 'n vryskut-joernalis en -skrywer in Botswana.

Haar eerste roman, Crossing, het in 2010 in Botswana verskyn. Dié roman het die eerste prys in die Bessie Head Literature Awards (2009) gewen.

Boeke deur hierdie skrywer

The Cupid Club (ePub) Sapphire 3-in-1

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>