Skrywersfokus

Lizet Engelbrecht

Biografiese inligting

Lizet Engelbrecht is 'n gekwalifiseerde personeelbestuurder.

Sy en haar man het tot einde 2008 in Lusaka gewoon. Hulle het in 2009 teruggekeer na Suid-Afrika en woon tans op Darling.

Boeke deur Lizet Engelbrecht

Meerminliefde (2011)
Geërfde Liefde (2010)
Victoriavalle van liefde (2010)
Harstog in Malawi (2009)

Boeke deur hierdie skrywer

Geërfde liefde  (ePDF) Hartstog in Malawi  (ePDF) Liefde in die skemering Geërfde liefde (ePub) Liefde in die skemering (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>