Skrywersfokus |
 |
Anita du Preez
Biografiese inligting
Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA-honneurs en Magistergraad verwerf, albei cum laude.
Sy is ’n ma van drie, woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste (CTI, Durbanville- en Claremont-kampusse).
Boeke deur Anita du Preez
Donna en die droomman(2015)
Lydia en die loodgieter(2012)
Bambi en die boef (2011)
Margot en die Meerman (2010)
Dokter Dierbaar (2009)
Die wet van die liefde (2008)
Boeke deur hierdie skrywer |
 |