Skrywersfokus

Dirna Ackermann

Biografiese inligting

Dirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skool gegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darryl Ackermann getrou. Die egpaar het twee seuns. Op die ouderdom van vyftig jaar het sy ’n wilde kans gewaag, bedank van haar posisie as bibliotekaresse en die posisie van voltydse skrywer beklee. Liefdesverhale is sedert haar tiener jare haar passie en sy glo onvoorwaardelik in die helende krag van stories.

Boeke deur hierdie skrywer

Stormpad na Vadersrust  (ePDF) Stormpad na Vadersrust (ePub) Beenaf bokkie (ePub) Haar beste bruidegom Reënboog in die sand

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>