Skrywersfokus

Rykie Roux

Biografiese inligting

Soos in haar vorige verhale, Aarbeie vir dokter Aliz, Tango met ’n chirurg en Die dokter se geheime passie, bewys Roux haarself met dié nuwe verhaal weer eens as een van die top-liefdesverhaalskrywers in Afrikaans. Haar mediese navorsing is puik, en sy het 'n gawe met dialoog.

Boeke deur Rykie:

  • Aarbeie vir dokter Aziz
  • Tango met 'n chirurg
  • Die dokter se geheime passie
  • Dokter Draak
  • Môrester in die hart
  • Skitternag vir Dokter Vasti

Boeke deur hierdie skrywer

Skitternag vir Dokter Vasti (ePub) Môrester in die hart (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>