Skrywersfokus

Schalkie van Wyk

Biografiese inligting

Schalkie van Wyk woon in Johannesburg. Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.

Boeke deur hierdie skrywer

Man van lig en skadu (ePDF) Iemand soos jy (ePDF) Schalkie van Wyk Keur 6 (ePDF) Schalkie van Wyk Keur 7 (ePDF) Beminde vreemdeling (ePub)