Oor Hierdie Boek

Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse
Liefdesverhale

Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in ’n Ongewone belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug. Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na ’n sendinghospitaal in Die reuk van verlange. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op.  

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 260.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Wilna Adriaanse Omnibus 1

Skrywer: Wilna Adriaanse
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624088752
Vrystellingsdatum: 19 Julie 2019
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Wilna Adriaanse is op 19 Maart 1958 in die Kalahari gebore. Sy het egter op Worcester grootgeword en matrikuleer in...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...