Oor Hierdie Boek

Ena Murray Keur 19 (ePub)

Ena Murray
Liefdesverhale

Dié keur bevat drie van Ena Murray se liefdesverhale. In En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie. Hoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers. In Die uurglas loop leeg word ’n huwelik met Hannes Eksteen vir Karien Saayman ’n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte. Dan beland hy in ’n ongeluk.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 260.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ena Murray Keur 19 (ePub)

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624087960
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2019
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...