Oor Hierdie Boek

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock
Liefdesverhale

Digby Grootgewaag vertel die verhaal van drie susters se liefdes en leed. ’n Verhaal van diep, intense liefde; van offervaardigheid en ootmoed.  In Kronkelpad na Vergenoegkom besoek Tessa, 'n internasionale konsertpianis, haar mense in die Oos-Vrystaat. Sy vind uit dat die lewe nie net uit hoogtepunte bestaan nie. In Sonder Winter is dr Karen Marais 'n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan kry sy die kans om daardie liefde terug te wen. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Helene de Kock Keur 4

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798177580
Vrystellingsdatum: 19 April 2019
Formaat: Sagteband, 416pp

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...