Oor Hierdie Boek

Fransi en die filmster


Liefdesverhale

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. 
Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. 
Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerlei lekker dinge aan haar lyf.
Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart kan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op? 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Fransi en die filmster

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624087397
Vrystellingsdatum: 21 Januarie 2019
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...