Oor Hierdie Boek

Ultrasatyn 3


Liefdesverhale

“Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat ’n storm haar optel en laat wegtol in ’n draaikolk van geure en teksture en passie.”   

In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oë kyk ná hul kaskenades tydens ’n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek ’n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut.   

En in Die drieweek-reëling oorweeg Ella dit om ’n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond ’n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly? 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 235.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ultrasatyn 3

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624083566
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2018
Formaat: Sagteband, 256pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...