Oor Hierdie Boek

Droomberig (ePub)


Liefdesverhale

Anelia le Roux wil nes haar oorlede pa ’n joernalis wees. Haar nuwe werk by Nuus-Direk bied egter uitdaging op uitdaging. 
Sy waai op ’n winderige dag teen die navorser Leon de Hanie vas. Daar is onmiddellik ’n wilde aantrekkingskrag tussen die twee en Anelia raak gou halsoorkop verlief. Maar hoe voel hý oor háár? 
Intussen het Anelia ’n nare ondervinding met een van haar kollegas. Leon se geheimsinnige optrede laat haar ook wonder of hy nie iets vir haar wegsteek nie. 
Mettertyd ontdek Leon nuwe inligting oor Anelia se pa se sogenaamde selfdood. Dan vertel iemand haar dat Leon doelbewus die inligting aan die media verkoop het om sy eie loopbaan te bevorder. Gaan sy vir Leon ’n kans gee om sy optrede te verduidelik?  

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Droomberig (ePub)

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624086659
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2018
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...