Oor Hierdie Boek

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux
Liefdesverhale

Drie gewilde liefdesverhale saamgevoeg in een keur. In Liewe onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Christine le Roux Keur 4

Skrywer: Christine le Roux
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798177542
Vrystellingsdatum: 18 Mei 2018
Formaat: Sagteband, 480pp

Oor hierdie skrywer

Christine le Roux was 'n skuilnaam van Eleanor Baker.

Eleanor Elizabeth Baker is op...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...