Oor Hierdie Boek

Ena Murray Keur 16

Ena Murray
Liefdesverhale

Toe dokter Ben Roux na sy geboortedorp terugkeer, weier sy vrou, Marlene, om saam te gaan in Haar grootste offer. Sy is immers ’n stadsmens en sal nie elders aard nie. Toe sy egter uitvind van haar swangerskap, moet sy hoor dat hy wil skei. 

Matrone Anmar Cloete se wêreldjie het in die vyf jaar sedert haar verbreekte verlowing gekrimp tot die paadjie tussen haar woonstel en die hospitaal in 
Skaduwees van gister. Ten spyte van haar toewyding, word haar pos oornag omtrent oorbodig. Hoekom vind dokter Paul van Drüten fout met alles wat sy doen? En asof dié spanning nie genoeg is nie, moet sy hoor dat haar gewese verloofde ook nou by die hospitaal gaan werk.

Karen Viljoen word melaats verklaar in Plekkie in die son. Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? In Genadendal, en by dokter Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ena Murray Keur 16

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624083580
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2017
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...