Oor Hierdie Boek

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux
Liefdesverhale

In Die honger hart ​erf Julia Naudé een helfte van haar peetpa se plaas saam met André Malan, sy plaasbestuurder: op voorwaarde dat hulle trou. Julia beskou dit as Middeleeus en belaglik. Sal sy kans sien om in ’n gereëlde huwelik te treë, vir n jaar, met ’n vreemdeling om haar erfporsie te behou? Of is ’n hele kalender jaar net twaalf maande te lank. . .

Margarita Duinen, in Deel van die pakket, staan op die drumpel van ’n nuwe lewe. Sy begin as persoonlike assistent vir ambassadeur Frans du Toit werk. . .maar soek hy ’n assistent of ’n vrou?Sake raak gekompliseerd en Margarita wil meer as net deel van ’n pakket wees.

In Verskuilde liefde is Edmund Wiese weer tuis na sy broer, Fanie, se dood. Tot sy verbasing is hy ’n oom van ’n tweeling en skuldgevoelens begin weer aan hom knaag. Hy kan sien dat sy skoonsuster sukkel om kop bou water te hou met twee babas. Edmund se loopbaan was sy enigste prioriteit; is 40 te oud om mening te verander?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Christine le Roux Keur 3

Skrywer: Christine le Roux
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798174763
Vrystellingsdatum: 20 November 2017
Formaat: Sagteband, 464pp

Oor hierdie skrywer

Christine le Roux was 'n skuilnaam van Eleanor Baker.

Eleanor Elizabeth Baker is op...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...