Oor Hierdie Boek

Ena Murray Keur 14


Liefdesverhale

In Weerklank van ons liefde beland ’n vrou met geheueverlies in dr. Rudolf van der Merwe se lewe. Al leidraad oor haar identiteit is ’n berig oor ’n onopgeloste moord. In ’n Tyd om te ween kry Rietspruit ’n nuwe dokter, maar Hybre vertrou nie die briljante dr. Ewald Waltmann nie. En in Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa grimeerkuns om haar twintig jaar ouer te laat lyk en doen dan aansoek om die pos van huishoudster vir twee kinders. Sy hou nie rekening met die aantreklike pa nie.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ena Murray Keur 14

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624082910
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2017
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...