Oor Hierdie Boek

’n Muse vir Tess

Lucille du Toit
Liefdesverhale

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie.
Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

’n Muse vir Tess

Skrywer: Lucille du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624080749
Vrystellingsdatum: 20 Februarie 2017
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Lucille du Toit is die skuilnaam van ’n skrywer van Noord-Wes wat ook al in ander genres sukses behaal het....

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...