Oor Hierdie Boek

Ultrasatyn 2

Elsa Winckler , Amelia Strydom
Liefdesverhale

Twee stomende verhale: In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk. Sy sal hom wys presies hoe ónstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ’n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is ’n alfaman wat nie in gelukkige eindes glo nie . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 235.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ultrasatyn 2

Skrywer: Elsa Winckler , Amelia Strydom
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624079880
Vrystellingsdatum: 20 November 2016
Formaat: Sagteband, 288pp

Oor hierdie skrywer

Elsa Winckler is in 1953 op Upington gebore. Sy het matrikuleer aan die Hoërskool Upington waarna sy haar op...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...