Oor Hierdie Boek

Hasukkah shel David (ePub)


Liefdesverhale

“HaShem is in beheer van hierdie wêreld: Waar is Hy wanneer sulke verskriklike dinge gebeur?”

Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om
nog ’n kind in die wêreld te bring?
Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi begin wonder
waar HaShem dan is.
Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind hy egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om Hasukkah shel David weer op te rig …

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 210.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hasukkah shel David (ePub)

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780796319975
Vrystellingsdatum: 01 September 2016
Formaat: Sagteband, 366pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...