Oor Hierdie Boek

Annelize Morgan Omnibus 7

Annelize Morgan
Liefdesverhale

In ’n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve na Arabië weggevoer en as slavin verkoop. Hier bevind sy haar midde-in ’n vete tussen twee sjeiks. In Melktert en kaviaar droom Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing, en musiekbaas Xander Vermeulen wil help. Maar haar eks kan als beduiwel. In Liefde sonder hawe leef Isabeau sewentien jaar lank op ’n seerowerskip. Die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. Dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Annelize Morgan Omnibus 7

Skrywer: Annelize Morgan
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624077329
Vrystellingsdatum: 20 Augustus 2016
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Annelize Morgan is ‘n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...