Oor Hierdie Boek

Hartklop Omnibus 2

Malene Breytenbach , Amelia Strydom , Vera Wolmarans
Liefdesverhale

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe ’n onbekende meisie wat haar sig én geheue weens ’n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hartklop Omnibus 2

Skrywer: Malene Breytenbach , Amelia Strydom , Vera Wolmarans
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624076834
Vrystellingsdatum: 20 April 2016
Formaat: Sagteband,512pp

Oor hierdie skrywer

Malene Breytenbach is op 1 September 1948 in Port Shepstone gebore. Haar ouers het na Rhodesië (tans Zimbabwe)...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...