Oor Hierdie Boek

Onbeteuelde liefde (ePub)

Susan Pienaar
Liefdesverhale

Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Isabella en Nicholas stamp koppe, maar kan ook skaars hul oë én hande van mekaar afhou. Is Nicholas se gevoelens opreg of sleep hy net vlerk om Isabella se familieplaas te bekom?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Onbeteuelde liefde (ePub)

Skrywer: Susan Pienaar
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624077633
Vrystellingsdatum: 20 Augustus 2016
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Susan is in PE gebore en het as kind oraloor Suid-Afrika gewoon. Sy het in Johannesburg gematrikuleer en het haar daarna...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...