Oor Hierdie Boek

Louisa du Toit Omnibus 10 (ePub)

Louisa du Toit
Liefdesverhale

In Mense van die môre herleef Bina se liefde vir Dawid, die seun van oom Kola wat haar grootgemaak het, toe Dawid met sy vrou en kind uit die Kaap terugkeer. ’n Jong predikant word Bina se vertroueling. In Maak brand die lampe het Ester Hartman se nuwe baas, Denis Dalton, se meisie hom verlaat en hy bied vir Ester sy woonstel aan. In Een lang winter kry Elise Tredoux met alle soorte ouers en voodge te doen by die musieklesse wat sy aanbied – insluitende die moeilike Robin Stokes.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Louisa du Toit Omnibus 10 (ePub)

Skrywer: Louisa du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624077305
Vrystellingsdatum: 25 Julie 2016
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Louisa du Toit is die skuilnaam wat Engela van Rooyen vir van haar ligter verhale gebruik.

Engela van Rooyen...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...