Oor Hierdie Boek

Wanneer woorde onnodig is (ePub)

Jacolet van den Berg
Liefdesverhale

Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer ontmoet, wonder sy waarom hy bekend lyk. Sy ken die uitvoerende hoof van Medline mos nie. Een ding is seker: Sy vind hom aanloklik.
Dié aand is Reuben in ’n ongeluk betrokke en Aria moet vir hom berading gee. Dan onthou sy: Reuben was as student by toe haar sus verdrink het. En Aria het die omstanders nie vergewe nie.
Aria wil verhoed dat Reuben uitvind wie sy is. Sy wil niks met hom te doen hê nie. Maar die noodlot gooi hulle telkens saam . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 100.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Wanneer woorde onnodig is (ePub)

Skrywer: Jacolet van den Berg
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624075813
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Jacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal,...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...