Oor Hierdie Boek

Middernagmusiek (ePub)

Amelia Strydom
Liefdesverhale

Toe Hugo Barnard, oftewel die kletsrymer Adonis, by Isolde Harmse se masseerpraktyk hoor hoe haar eksman haar oor die foon dreig, bied hy onverwags vir haar ’n uitkoms aan.
Hugo sal haar beskerm as sy voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy album.
Isolde stem in. Dis nie ’n straf om aan sy gespierde arm te verskyn nie! Maar steek daar waarheid in die stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy weer met ’n gevaarlike man deurmekaar?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Middernagmusiek (ePub)

Skrywer: Amelia Strydom
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624074595
Vrystellingsdatum: 21 September 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Amelia Strydom is in 1974 in Johannesburg gebore. Sy het in Gauteng grootgeword in ‘n huisgesin wat rondom boeke...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...