Oor Hierdie Boek

Hartklop Omnibus 1 (ePub)

Kristel Loots
Liefdesverhale

Kristel Loots het heerlike sorgvrye stofstraat-kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Dis hier waar haar verwondering met die mensdom begin het en sy het toe stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het verskeie romanses en romans, insluitend chick-lit soos Sushi en sjampanje, ’n Hap van die appel, 2011 se baie gewilde Troukoek maak nie vet nie en ’n Lipstiek-lewe op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.

 


Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hartklop Omnibus 1 (ePub)

Skrywer: Kristel Loots
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624073956
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2015
Formaat: Sagteband,512pp

Oor hierdie skrywer

Kristel Loots...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...