Oor Hierdie Boek

Hartstog op Hartenbos (ePub)

Trish Goosen
Liefdesverhale

Karien van Tonder keer ná elf jaar terug na Hartenbos as projekbestuurder en ontwerper van die boetiekhotel wat sy en haar verloofde beplan. Maar dalk is haar terugkoms nie ’n goeie idee nie, want die inwoners onthou haar as “Vlam”, die rebelse tiener wat sy eens was. Boonop is haar tienerliefde, Malan, steeds in die omtrek en aantrekliker as ooit tevore.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hartstog op Hartenbos (ePub)

Skrywer: Trish Goosen
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624071105
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Etresia (Trish) Goosen is in 1982 in Kaapstad gebore. Sy het grootgeword en skoolgegaan in Florida aan die Wesrand...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...