Oor Hierdie Boek

Tryna du Toit-omnibus 9

Tryna du Toit
Liefdesverhale

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.

Die erfgenaam van La Provence: Nà ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie.

Ook beskibaar as afsonderlike e-boeke.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Tryna du Toit-omnibus 9

Skrywer: Tryna du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798166195
Vrystellingsdatum: 20 Augustus 2014
Formaat: Sagteband, 480pp

Oor hierdie skrywer

Die bekende romanskrywer Tryna du Toit (die skuilnaam van Catherina Charlotte Kotzenberg née du Toit) is op 13...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...