Oor Hierdie Boek

Amber maan, oker son en ander verhale (ePub)

Elize Parker
Liefdesverhale

Amber maan, oker son en ander verhale neem die leser na uiteenlopende plekke. Die titelverhaal speel af in die oorloggeteisterde Angola waar die joernalis Esperanza Santana en haar Franse eweknie, Gerard Jobert, by mekaar skuilplek soek. In elke verhaal speel identiteit ’n sleutelrol; die vinnige pas en warm tonele sal lesers meesleur.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Amber maan, oker son en ander verhale (ePub)

Skrywer: Elize Parker
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798164672
Vrystellingsdatum: 03 Junie 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Elize Parker is 'n Kaapse romanskrywer, oud-joernalis en verhale-redakteur wat inspirasie-geskenkboeke en Christelike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...