Oor Hierdie Boek

Uur van die Sewester

Helene de Kock
Liefdesverhale

Uur van die Sewester is 'n spannende verhaal wat in die Oos-Vrystaatse berge afspeel. Clara is terug op die plaas na haar verblyf in Itali en dis eers wanneer 'n ou jeugvriend, Alfons Minnaar, een aand gewond by die voordeur opdaag en vra dat sy sy teenwoordigheid geheim hou dat sy agterkom dat daar vreemde dinge aan die gang is in die berge. Mense praat van dwelm- en wapensmokkelary . . 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Uur van die Sewester

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798159562
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...