Oor Hierdie Boek

Man van gister

Helene de Kock
Liefdesverhale

Man van Gister is 'n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense wat na die afloop van hul studies uitsien na 'n idilliese vakansie op Damplaas in die Oos-Vrystaat. Maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak is daar tog diep emosionele onderstrome in hul onderskeie verhoudinge. En die aanwesigheid van die nuwe veearts in die omgewing 'n man met 'n verlede lei tot verdere omwentelinge

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Man van gister

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798159548
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...