Oor Hierdie Boek

Fort van die kappiedraers

Sarah du Pisanie
Liefdesverhale

Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars 'n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgele plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na 'n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nrens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Fort van die kappiedraers

Skrywer: Sarah du Pisanie
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064206
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

"Ek bly nou op Olifantshoek in die Noord Kaap. Ek verlang my siek na Namibië en sal altyd in my hart 'n...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...