Oor Hierdie Boek

My hartjie, my liefie

Sarah du Pisanie
Liefdesverhale

Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om 'n onderwyspos op so 'n afgele dorpie te aanvaar Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar 'n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in 'n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

My hartjie, my liefie

Skrywer: Sarah du Pisanie
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064169
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

"Ek bly nou op Olifantshoek in die Noord Kaap. Ek verlang my siek na Namibië en sal altyd in my hart 'n...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...