Oor Hierdie Boek

Die ongebore uur

Ena Murray
Liefdesverhale

In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor o: om te sorg dat daar eendag weer 'n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis di dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit aan die Universiteit van Hamburg, dr waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Die ongebore uur

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064084
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...