Oor Hierdie Boek

Baas van Babilon (Luisterboek)

Ena Murray
Liefdesverhale

Beskikbaar as ‘n luisterboek by Audible.com. Luister na ‘n uittreksel hier.

’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ’n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. 

Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word?
 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Baas van Babilon (Luisterboek)

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064374
Vrystellingsdatum: 01 April 2013
Formaat: Luisterboek

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...