Oor Hierdie Boek

(EPUB) Kaptein Casanova

Ettie Bierman
Liefdesverhale

Kaptein De Villiers het 'n oog vir 'n mooi nooi, veral as dit 'n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van 'n hele nuwe lewe vir haar. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

(EPUB) Kaptein Casanova

Skrywer: Ettie Bierman
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624062264
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ettie Bierman is ’n alombekende, immer gewilde skrywer van romantiese verhale. Dié boeke het gewoonlik...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...