Oor Hierdie Boek

(EPUB) Bitter bloeisels

Ettie Bierman
Liefdesverhale

Rothea Beukes kan haar man staan as dit moet. Maar sy vind spoedig uit dat sy nie 'n kans staan teen die groot Duitser, Dieter Richter, nie want sy het nie die geld en die mag van die Richters om teen hulle te kan veg nie. En die prys wat sy gaan verloor Klein Albie Richter, seun van haar suster Barbara en haar man Ernest, wat in 'n botsing gesterf het. Die Richters eis voogdyskap oor die klein seuntjie en verwag sy moet hom sonder meer aan hulle oorhandig. Toe gryp Albie in. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

(EPUB) Bitter bloeisels

Skrywer: Ettie Bierman
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624062240
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ettie Bierman is ’n alombekende, immer gewilde skrywer van romantiese verhale. Dié boeke het gewoonlik...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...