Oor Hierdie Boek

Sê groete vir pappa

Ena Murray
Liefdesverhale

Nadat Reino Vos se vrou, Chrisma, hom so onverwags tydens 'n sinodesitting verlaat het, bedank hy as predikant word hy doodgewoon meneer Vos, hoof van die Sonopkinderhuis. Dit is in dié hoedanigheid dat hy weer kontak maak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie sy Chrisma weggeloop het.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Sê groete vir pappa

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624055891
Vrystellingsdatum: 28 Januarie 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...