Oor Hierdie Boek

Rabbedoe van Rietkuil

Ena Murray
Liefdesverhale

In Rabbedoe van Rietkuil kan die baas van die plaas, Wynand, hom nie verweer teen sy rabbedoe-plaasvoorvrou, Nicolette, se betowering nie. Maar sy het 'n bokskampioen van 'n krel wat dik briewe aan haar skryf en om sake verder te kompliseer, daag Wynand se broer ook nog op . . . en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in 'n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Rabbedoe van Rietkuil

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058915
Vrystellingsdatum: 01 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...