Oor Hierdie Boek

Die dieper droom

Ena Murray
Liefdesverhale

Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur 'n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy 'n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met 'n allesverterende passie wil vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in 'n skemerwreld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere 'n wêreld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans n donker te waag . . 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Die dieper droom

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624056058
Vrystellingsdatum: 30 November 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...