Oor Hierdie Boek

Son op die horison

Ena Murray
Liefdesverhale

Sy lippe eis hare op in 'n soen wat haar hoog op die wolke deur die lug laat sweef. Verena gee haar volkome oor aan die oomblik. Maar die wete dat sy nooit weer sy stem sal hoor nie, ruk soos 'n tornado aan haar hart. As sy tog maar net weer kan sien . . . Want 'n man kan die stem van 'n engel h en nogtans 'n duiwel wees. Hoe kan sy die hooghartige, ongeduldige, onweerstaanbare Duarte, hertog van San di Rago, peil of vertrou terwyl sy in 'n stikduister doolhof rondtas.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Son op die horison

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624056034
Vrystellingsdatum: 30 November 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...