Oor Hierdie Boek

Die goue vlinder

Susanna M. Lingua
Liefdesverhale

Ramiro de Gouveia, trotse miljoenr-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in 'n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espio raak hartstog egter 'n vlam wat 'n vlinder se vlerkies kan skroei . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Die goue vlinder

Skrywer: Susanna M. Lingua
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624056027
Vrystellingsdatum: 30 November 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...