Oor Hierdie Boek

Geheim van die Erongoberge (ePub)

Magdaleen Viviers
Liefdesverhale

Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is nét so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Geheim van die Erongoberge (ePub)

Skrywer: Magdaleen Viviers
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050735
Vrystellingsdatum: 08 September 2010
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Magdaleen Viviers is ’n gesoute romanseskrywer wat op Lydenburg woon. Uit haar pen het liefdesverhale soos...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...