Oor Hierdie Boek

Bruid uit die koue (ePub)

Ettie Bierman
Liefdesverhale

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie.

Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in die hospitaal beland.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Bruid uit die koue (ePub)

Skrywer: Ettie Bierman
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050711
Vrystellingsdatum: 08 September 2010
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Ettie Bierman is ’n alombekende, immer gewilde skrywer van romantiese verhale. Dié boeke het gewoonlik...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...