Oor Hierdie Boek

Hartstog in Malawi (ePub)

Lizet Engelbrecht
Liefdesverhale

Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter.

Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hartstog in Malawi (ePub)

Skrywer: Lizet Engelbrecht
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624050391
Vrystellingsdatum: 27 April 2009
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Lizet Engelbrecht is 'n gekwalifiseerde personeelbestuurder.

Sy en haar man het tot einde 2008 in Lusaka...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...