Oor Hierdie Boek

In ruil vir my hart (ePub)

Annie Mouton
Liefdesverhale

Met die begrafnis van Sonja Britz se pa verander haar gerieflike, beskutte lewe oornag wanneer sy uitvind van sy ware lewe. Soos die een bedrogspul na die ander aan die lig kom, word Sonja toenemend deur die pers gejag en die polisie wantrou. Met rolle en rolle note in haar sportsak vlug sy na bykans vergete dele van Suid-Afrika.

Hier ontmoet sy vir Burger Vollgraaff en die mense van Koppie-alleen. Kan sy dit waag om haar werklike identiteit bekend te maak? En hoe lank sal dit neem vir Burger om haar gesig wat op soveel advertensies pryk, te eien? Sonja is desperaat vir ’n ander lewe, maar sal Burger haar ooit kan vergewe vir die vernederende finansiële verknorsing waarin hy – en soveel ander boere langs die rivier – hulle bevind?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

In ruil vir my hart (ePub)

Skrywer: Annie Mouton
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624051961
Vrystellingsdatum: 08 April 2007
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Annie Mouton is die skuilnaam van 'n baie gewilde liefdesverhaalskrywer wat reeds talle romans by LAPA-Uitgewers die lig...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...