Oor Hierdie Boek

Hart vir ’n heler (ePub)

Hetta Kotze
Liefdesverhale

Liana Louw is ’n rykmansdogter met ’n passie vir armes en mense in nood. Haar ouers verstaan hierdie eiewyse enigste dogter van hulle maar alte goed en maak geen beswaar toe sy haar as verpleegsuster bekwaam en in die hartjie van die bedenklike middestad tussen haar pasiënte gaan woon nie. Hulle hoop dat die suksesvolle ginekoloog Dr. Pierre Bosman, wat al met Liana bevriend is sedert hulle skooldae, daarin sal slaag om haar hand en haar hart te wen.

Wanneer die sjirurg Brink Fouché, self uit ’n arm agtergrond, haar lewe binnestap, is daar vir die eerste keer iemand wat werklik haar passie vir die mense van die middestad verstaan. Brink laat haar knieë lam word, maar vir hom is mooi vroue bloot afleiding. En daar is Dr. Ellen Dupisanie, sy vennoot, wat reeds haar kleim om Brink afgepen het.

Liana word moet haar nie net uit die intriges van die middestad losmaak nie, maar ook van ’n mooi dokter wat steeds na sy vrou hunker. . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hart vir ’n heler (ePub)

Skrywer: Hetta Kotze
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624051909
Vrystellingsdatum: 12 Desember 2008
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Hetta is in Bloemfontein gebore en het grootgeword op Benoni. In 1993 begin sy voltyds skryf. Sy het reeds meer as 14...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...