Oor Hierdie Boek

Helene de Kock Omnibus 12 (ePub)

Helene de Kock
Liefdesverhale

Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters, ’n 3-delige familiesage, asook een van die skrywer se wynlandromans, Soetwyn vir ’n Sondagkind.

Abel se dogters speel af op ’n Oos-Vrystaatse plaas. Abel Buitendag se drie dogters smag  na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is.

Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Helene de Kock Omnibus 12 (ePub)

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798153232
Vrystellingsdatum: 25 Augustus 2010
Formaat: ePub, 432pp

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...